Ink sketch and watercolour wash on Bockingford 300gsm
.
Cereus jamacaru (Queen of the Night, Nagblom)
Classification: Cactaceae
.
Incorrectly referred to as Cereus peruvianus in South Africa.
.
The Peruvian Apple Cactus, Cereus repandus, is a large, erect, thorny
columnar cactus found in South America as well as the nearby ABC
Islands of the Dutch Caribbean. It is also known as Giant Club Cactus,
Hedge Cactus, cadushi and kayush. With an often tree-like appearance,
the Peruvian Apple Cactus’ cylindrical grey-green to blue stems can
reach 10 meters (33 ft) in height and 10-20 cm in diameter. The
nocturnal flowers remain open for only one night. Unfortunately this
plant has been declared an unwanted “invader” in South Africa due to
it’s fast-spreading habit.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------.
Die Kaktus Cereus peruvianus (of Een-nag blom) is ’n boomagtige
kaktus, partymaal tot 10m hoog, wat vir net een nag van die jaar
asemrowende wit blomme voort bring. Ongelukkig is hierdie kaktus as ’n
ongewensde indringerplant verklaar in Suid Afrika as gevolg van hul
gewoonte om uiters vinnig te versprei. Daar is groot verwarring oor die
eintlike naam van hierdie kaktus, aangesien Cereus vir heelwat
kaktussoorte gebruik word. Die spesienaam, peruvianus, dui aan dat dit
endemies is aan Peru, maar dit is ’n botaniese fout. Hierdie plant is
eintlik endemies aan Brasilië, Uruguay en Argentinië.
.
Hierdie een groei langs Solly se kaia op ons plot (Tarlton, Gauteng,
Suid Afrika) en hy was verskriklik ontsteld toe ek voorstel ons moet dit
verwyder. Nou is hy die dood voor die oë gesweer as ek sou sien dat
dit enigsins versprei!